Diane Franklin

Diane Franklin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diane Franklin (gebore 11 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Amityville II: The Possession (1982), The Last American Virgin (1982), Better Off Dead... (1985), en Bill & Ted's Excellent Adventure (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy